July 13, 2015

‘n Duik op jou rekord?

Angela, ‘n gewone middeljarige vrou met ‘n basiese salaris, bevind haar in ‘n moeilike situasie wat dalk kan veroorsaak dat sy nie in Desember saam met haar familie in Mauritius vakansie kan hou nie. Angela het gou gaan brood koop voordat haar tienerseun uit die skool kom. Toe sy uit haar motor klim, het die kwaai Kaapse wind veroorsaak dat haar motordeur teen die deur van die motor langs haar waai en ‘n groot duik laat. Wat moet Angela doen? Moet sy dit net ignoreer en op ‘n ander plek parkeer? Is dit nie wat baie mense sou doen nie? […]
We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X