Published by Admin at July 30, 2015 Die media gebruik gereeld finansiële terme sonder om veel ag daarop te slaan dat gebruikers nie altyd presies weet wat hierdie terme beteken nie. Soms weet lesers en luisteraars wat die woorde beteken, maar in ander gevalle is hulle totaal in die donker gelaat rakende die werklike betekenis van die terme. Indien jy die betekenisse, soos hieronder weergegee, verstaan, kan jy jou vriende by ʼn braai beïndruk deur die terme te gebruik en selfs vir hulle verduidelik wat elkeen beteken. Bruto wins versus netto wins Bruto wins word as volg bereken: Omset (verkope) minus die direkte koste (koste van verkope) […]