September 7, 2015

Belastingterme gebruik in die media: Weet jy wat die terme beteken?

Artikels en boeke wat beskikbaar is oor belasting is nie ligte leesstof nie. Die leser kan maklik  verlore begin voel met die magdom woorde en terme indien hy/sy nie op datum bly met nuwe terme  wat  deur die SAID aan die veld  bekendgestel word nie.  Hierdie artikel het ten doel om die betekenis van ʼn paar van die belastingterme wat ʼn leser in belasting-verwante artikels kan vind te verduidelik. Belastingterm 1: “Administratiewe boete” “Administratiewe boete” is ʼn  verkorte weergawe van die term “Administratiewe nie-nakomings boete”. ʼn Administratiewe boete moet deur die belastingbetaler aan SAID betaal word indien die betrokke belastingbetaler […]
We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X