September 18, 2018

Internal news (Sept 2018)

Casual Day 2018 Thank you to each and every one from T Roos for your unbelievable support of Casual Day this year! Congratulations to our T Roos best dressed winners of the day – Max Ntsumele, Petri Cronjé and Elias Maimba. Be an everyday hero! Nelson Mandela Day 2018 Thank you to each and everyone who gave donations for Mandela Day, It’s much appreciated by children in need. Spanbou 2018: ‘n Paar manne by die kantoor het besluit dis tyd vir ‘n spanbou sessie en so het dit uitgeloop op ‘n 9 gat gholfspel by Tempe Golfklub. Hulle het in […]
April 28, 2015

Belangrike nuus

Met ons nuusbrief gee ons graag belangrike nuus deur en hier is nog ‘n kennisgewing wat u graag na moet let. T Roos & Kie se posadresse verander soos volg in die volgende afdelings; Johan Paulsen Posadres was: Posadres word: Posbus 20141, Willows, 9301 Posbus 12009, Brandhof, 9324 Neels Grobbelaar Posadres was: Posadres word: Posbus 20053, Willows, 9301 Posbus 12053, Brandhof, 9324 U is welkom om dadelik gebruik te maak van ons nuwe posadresse aangesien ons ou posadresse reeds gesluit is.
April 15, 2014

Sunflower Projek

Ons het met groot entoesiasme ons heel eerste projek van 2014 aangepak! T Roos & Kie het saam met 5 leerlinge van Bloemfontein Hoërskool gehelp om vir die Sunflower Hospice van hul benodighede in te samel. “Sunflower Children’s Hospice is a non-profit organization that provides care and compassion for all children with life-threatening and life-limiting conditions. The aim of Sunflower Children’s Hospice is to keep children within their families and communities as far as possible, with relevant supervision and support.” “Sunflower House has 13 beds for children who cannot be cared for at home. Children are admitted for end-of-life care; […]
April 15, 2014

Plattelanders

Van links na regs: Annatjie Knoetze, Sanette Smits, Penny Brits, Charne Stander Afwesig: Alice Britz, Elne Stapelberg, Loren Battersby, Leandri vd Merwe Ons wil net baie dankie sê aan al ons borge gedurende ons hokkie seisoen; T.Roos & Kie –  Borg ons hempies en kouse, sodat ons almal dieselfde kan lyk. KSG – Borg 5 van ons wedstryde, asook mooi pink kopbande. Rhoda Greyling – Borg 5 van ons wedstryde. Baie dankie vir elkeen se bydrae. Die seisoen het laas jaar Oktober afgeskop.  Sommige van ons het amper 10 jaar laas hokkie gespeel, ons is regtig in die diepkant ingegooi.  Die […]
March 18, 2014

Klerk van die jaar 2013

T Roos & Kie gee jaarliks ‘n toekenning aan die klerk wat die beste gevaar het op elke gebied.  Ons wil graag vir Tinus Ferreira gelukwens wat aangewys is as die klerk van die jaar vir 2013.  Baie dankie vir al jou harde werk.
March 18, 2014

Valentynsdag 2014 by T Roos & Kie

Die liefde was behoorlik in die lug op Valentynsdag 2014 hier by T Roos & Kie. Die firma was vol en kleurvol versier met rooi, pienk en wit harte en balonne orals waar jy kyk. Die tema hierdie jaar was “pieniek mandjies vol liefde”. En elke personeellid was bederf met ‘n mandjie vol liefde en lekkernye. Daar was ook ‘n prys vir die dame of heer wat die beste volgens ons tema aangetrek het. Baie geluk aan BB van Coller wat met die titel weggestap het!!! Mag elkeen geseën word met ‘n jaar vol liefde… Al ons liefde T Roos
We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X