May 13, 2014

Totweersiens

CF Grobbelaar 9/5/1937 – 24/04/2014 Dis met groot hartseer waarmee ons een van T Roos & Kie se legendes, Mnr. Neels Grobbelaar snr, skielik moes groet. Ons sal hom altyd onthou vir sy positiewe en volhardende gesindheid. Baie sterkte aan mevrou Grobbelaar, Neels jnr en die res van die familie in hierdie moelike tyd. Hier volg ‘n aanhaling van sy afskeidsgroet tydens sy begrafnisdiens:  “Ons sal hom altyd onthou vir die sonskyn wat hy in ons lewe gebring het. Sy heengaan is vir ons swaar, maar laat ons nie in die duister nie, omdat God se lig vir ons die […]
We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X