September 14, 2017

BOEDELBEPLANNING VIR JONG VOLWASSENES

Dit is baie belangrik dat jy jou boedel, wat ’n lewende testament, ’n laaste testament en ’n lewende trust kan insluit, beplan. Dit kan help om gesinne vir moeilike tye voor te berei, wanneer jy nie meer naby is om hulle te help of te adviseer nie. Ons lewens word by die dag besiger en meer gekompliseerd en dus word boedelbeplanning vir jonk en oud al hoe belangriker. Jong mense moet oorweeg om sekere boedelbeplanningsdokumente betyds op te stel. Wanneer om met boedelbeplanning te begin? Op die ouderdom van 18 word ’n jong man of vrou amptelik ’n volwassene in […]
July 13, 2015

Hantering van die huwelik en boedelbeplanning

Die belangrikste vorme van huweliksgoedere-bedeling is die huwelik binne gemeenskap van goedere, die huwelik buite gemeenskap van goedere met die uitsluiting van die aanwasbedeling, en die huwelik buite gemeenskap van goedere met die insluiting van die aanwasbedeling. Huwelik binne gemeenskap van goedere Daar is geen vooraf kontraktuele ooreenkoms nie, afgesien van trou; Gades het nie twee afsonderlike boedels nie; Daar is ‘n gemeenskaplike boedel en elke gade het ‘n aandeel van 50% in elke bate in die boedel, ongeag in wie se naam dit geregistreer is; Dit geld vir die bates verkry voor die huwelik asook tydens die huwelik; Indien […]
December 9, 2014

Sekere riglyne vir boedelbeplanning

Die hoofdoel met boedelbeplanning is om toe te sien dat soveel as moontlik van jou geakkumuleerde rykdom vir jou eie voordeel aangewend word en vir die maksimum voordeel van jou afhanklikes by jou dood. “Boedelbeplanning” word gedefinieer as die proses waarin ‘n program geskep en bestuur word om: Jou bates tydens jou leeftyd in stand te hou, te vermeerder en te beskerm; Die mees effektiewe en voordelige verdeling daarvan aan opvolgende generasies te verseker. Daar bestaan ‘n algemene wanindruk dat boedelbeplanning net gaan oor die maak van ‘n testament of om jou sake so te reël dat boedelbelasting bespaar word. […]
December 3, 2013

Sekere riglyne vir boedelbeplanning

Die hoofdoel met boedelbeplanning is om toe te sien dat soveel as moontlik van jou geakkumuleerde rykdom vir jou eie voordeel aangewend word en vir die maksimum voordeel van jou afhanklikes by jou dood. “Boedelbeplanning” word gedefinieer as die proses waarin ‘n program geskep en bestuur word om:   Jou bates tydens jou leeftyd in stand te hou, te vermeerder en te beskerm; Die mees effektiewe en voordelige verdeling daarvan aan opvolgende generasie te verseker. Daar bestaan ‘n algemene wanindruk dat boedelbeplanning net handel met die maak van ‘n testament of om jou sake so te reël dat boedelbelasting bespaar […]
We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X