Published by Admin at November 18, 2013 Boedelbelasting word, kragtens die Wet op Boedelbelasting, gehef op die belasbare waarde van die boedel. Die algemene reël is dat indien die belastingbetaler gewoonlik in Suid-Afrika woonagtig is ten tye van sy/haar dood, al die bates (insluitend eiendom geag eiendom te wees), waar ook al geleë, ingesluit sal word in die bruto waarde van die boedel vir die bepaling van die boedelbelasting daarop betaalbaar. Tans bedra boedelbelasting 20% van die belasbare waarde van die boedel. Buitelanders/nie-inwoners betaal ook boedelbelasting op hulle eiendom in Suid-Afrika. Om die gevolge van boedelbelasting te minimaliseer moet mens die berekening daarvan verstaan. Die volgende is […]