Published by Admin at July 8, 2014 Hou jy behoorlik boek van jou klein onderneming se besigheidsuitgawes (operasionele koste)? Dit sal onnodige koste besnoei en jou meer voorbereid vir belastingtyd maak as jy jou uitgawes gereeld aanteken en aanpassings maak. Probeer hierdie wenke om jou besigheidsuitgawes beter te bestuur: Gebruik sagteware. Rekeningkundige sagteware soos Quickbooks en sigblaaie van MS Office maak bestuur van uitgawes makliker. Kies dieselfde program as jou boekhouer of ‘n versoenbare een; sodoende kan jy inligting direk na jou belastingopgawe oordra. Wees gereed vir belastingtyd. Wees noukeurig wanneer jy aftrekbare uitgawes soos voertuiggebruik vir besigheidsdoeleindes, reis- en onthaalkoste, voorraad en toerusting, en bydraes aan verenigings en […]