Published by Admin at September 8, 2014 Wat kan jy doen om beleggers te beïndruk? Nadat jy die drie wenke hieronder bestudeer het, sal jy die vraag self kan beantwoord. Die entrepreneurskultuur is reeds sterk gevestig in Suid-Afrika, en baie entrepreneurs het waardevolle lesse geleer deur hul idees aan geharde beleggers, bekend as haaie, voor te lê in die program “Shark Tank”, verkry van Amerikaanse televisie. Wat moet jy doen om beleggers sover te kry om hul beursies oop te maak en in jou maatskappy te belê? Janine Popick, Hoof Uitvoerende Beampte (CEO) van VerticalResponse, sê dat jy “Shark Tank” moet kyk en die lesse in jou […]