November 22, 2017

BTW: ALGEMENE TEENVERMYDINGSMAATREËLS

Die meeste belastingwette in Suid-Afrika bevat ’n algemene oorheersende bepaling in die vorm van algemene teenvermydingsmaatreëls[1]. Kragtens hierdie bepalings, waar die algemene teenvermydingsmaatreëls se bepalings van toepassing is, is die Kommissaris van die SAID by magte om in die algemeen ’n tersaaklike transaksie na goeddunke te behandel ten einde die belastingvermydingseffek van die transaksie aan te spreek. Die BTW-wet[2] se algemene teenvermydingsmaatreëls is vervat in artikel 73 van die Wet. Dit bepaal dat ’n skema onderhewig is aan die BTW-wet se teenvermydingsmaatreëls indien “any scheme … (a)          has been entered into or carried out which has the effect of […]
We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X