May 8, 2017

WEES VERSIGTIG VIR KAPITAALWINSBELASTING MET EMIGRASIE

Terwyl baie mense na Suid-Afrika immigreer, sien ons ook heelwat van ons kliënte wat uit Suid-Afrika emigreer. Alhoewel formele migrasiestatus nie noodwendig aan belastingverblyf gekoppel word nie, kom die tydperk van belastingmigrasie dikwels ooreen met formele emigrasie wat gekoppel word aan paspoort- of visumstatus. Baie mense is verras om te verneem (dikwels eers agterna) dat emigrasie vir belastingverblyfdoeleindes aanleiding gee tot belastinggevolge in Suid-Afrika, en spesifiek tot gevolge vir kapitaalwinsbelasting (“KWB”) in die vorm van sogenaamde “vertrekkoste”. In wese bepaal afdeling 9H van die Inkomstebelastingwet 58 van 1962 dat wanneer ‘n persoon nie meer belastingverblyf in Suid-Afrika het nie, daardie […]
We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X