May 9, 2018

ADDISIONELE MEDIESE KORTING VIR ’N INDIVIDU: WANNEER KAN EK MEDIESE UITGAWES UIT DIE SAK BETAAL AS ’N EIS INDIEN?

Addisioneel tot die Artikel 6A mediese belastingkrediet is daar ook krediet beskikbaar vir individue (belastingpligtiges) wat mediese uitgawes self uit die sak uit betaal in terme van Artikel 6B van die Inkomstebelastingwet. Die addisionele mediese uitgawes belastingkrediet kan deur die belastingpligtige geëis word vir  kwalifiserende mediese uitgawes aangengaan vir homself asook sy afhanklikes. Volgens Artikel 6B(1) sluit “afhanklike” die volgende in: Gade of lewensmaat van die belastingpligtige; Belastingpligtige se kind, asook kind van gade; Enige ander lid van die belastingpligtige se familie waarvoor die belastingpligtige aanspreeklik is vir die ondersteuning of familieversorging; en Enige ander persoon waar die mediese skema […]
We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X