Published by Admin at August 11, 2015 Dit is vir ons baie aangenaam om aan te kondig dat Claassens & Grobbelaar Geoktrooieerde Rekenmeesters saamsmelt met die oudit firma ARC Geoktrooieerde Rekenmeesters, die maatskappy sal voortaan as ARC Geoktrooieerde Rekenmeesters en Ouditeure Vrystaat bekend staan. ARC Geoktrooieerde Rekenmeesters is ‘n nasionale firma met takke regoor Suid Afrika. In hierdie baie mededingende industrie merk die samesmelting vir ons die begin van vele nuwe groei geleenthede in verskeie sektore wat in die verlede nie moontlik was nie. Die samesmelting verdiep ons kundigheid en vergroot ons kapasiteit wat ons in staat sal stel om ‘n hoër gehalte diens te lewer aan […]