July 13, 2015

Hantering van die huwelik en boedelbeplanning

Die belangrikste vorme van huweliksgoedere-bedeling is die huwelik binne gemeenskap van goedere, die huwelik buite gemeenskap van goedere met die uitsluiting van die aanwasbedeling, en die huwelik buite gemeenskap van goedere met die insluiting van die aanwasbedeling. Huwelik binne gemeenskap van goedere Daar is geen vooraf kontraktuele ooreenkoms nie, afgesien van trou; Gades het nie twee afsonderlike boedels nie; Daar is ‘n gemeenskaplike boedel en elke gade het ‘n aandeel van 50% in elke bate in die boedel, ongeag in wie se naam dit geregistreer is; Dit geld vir die bates verkry voor die huwelik asook tydens die huwelik; Indien […]
July 13, 2015

Should I draft a will?

A mother who has always wanted her daughter to inherit her diamond engagement ring may never get her wish if she dies without leaving a valid written will. The mother’s estate would then be distributed in terms of the Intestate Succession Act No. 81 of 1987.  Taking the time to draft a will can leave you with the peace of mind that your assets will be distributed according to your wishes as far as possible. Your will should reflect exactly how you want your assets to be dealt with after your death and should not be contra bonos mores (against […]
March 9, 2015

Besigheidslewe na die dood

Wat sal gebeur as jy of ‘n sleutelfiguur in jou maatskappy skielik te sterwe kom? Niemand hou daarvan om oor die dood te praat nie, en dis waarskynlik die laaste ding waaraan entrepreneurs dink wanneer hulle ‘n besigheid op die been bring. Die dood is egter ‘n werklikheid. Tref nou voorsorg, en jy sal jou kollegas baie trauma en finansiële onsekerheid spaar wanneer hulle die verlies probeer verwerk. Wanneer die leier van ‘n maatskappy sterf, bestaan die risiko dat die maatskappy tot niet kan gaan. Jim Murphy, ‘n suksesvolle entrepreneur, het in ‘n artikel beskryf wat hy geleer het toe […]
March 9, 2015

Openbare weldaadsorganisasies: detail is belangrik

Dit is belangrik dat organisasies bewus is van wat vereis word om goedkeuring te verkry, sowel as om hul status as vrygestelde entiteite te behou. Aansoeke om vrystelling moet by die “Tax Exemption Unit” (TEU) deur middel van ‘n EI1 vorm, beskikbaar op die SAID webtuiste, ingedien word. Die vorm moet vergesel word van ‘n afskrif van die Grondwet, testament of ander dokument op sterkte waarvan die entiteit opgerig is. In die geval van ‘n maatskappy, moet die akte van inlywing voorgelê word. Die omvang van hierdie artikel is nie wyd genoeg om ‘n bespreking van die Maatskappywet se voorskrifte […]
January 23, 2015

Your will: An important document

Life is unpredictable, therefore we advise our clients to lose no time in drawing up their will and planning their estate. Below are important reasons why this should be one of your top priorities. Q:  Why should I have a will? A:  A will enables you to name your heirs. Should you die without a will (intestate) your assets will be divided according to the Intestate Succession Act. That may advantage people whom you did not wish to name as heirs. Q:  Who is allowed to sign your will as witness? A:  Your will must be signed in the presence […]
October 8, 2014

Appointment of the Executor of my Will

This is a subject which causes more and more discussion and people become more knowledgeable about Executor’s fees and how it is calculated. As mentioned in previous articles, the maximum Executor’s fee is fixed by law. The current maximum permissible Executor’s fee is 3.5% of the gross estate value plus 14% VAT (should the Executor be registered for VAT). It seems as though this fee is very fair or even at a very low percentage, but let us illustrate with an example: Let us suppose that the gross estate value is R2 million. Due to the drastic increase in the […]
June 11, 2014

Wat gebeur met my bankrekeninge wanneer ek te sterwe kom?

Soos in vorige artikels bespreek, is die beste manier om seker te maak dat daar met u bates gehandel word op die wyse wat u sou wou hê daarmee gehandel moet word, om ‘n testament op te stel en op datum te hou. Indien u sonder ‘n geldige testament te sterwe sou kom, word u bates verdeel in terme van die Wet op Intestate Erfopvolging, wat onpraktiese verdelings tot gevolg kan hê en ook kan veroorsaak dat persone u bates erf wat u nie sou wou hê van u moet erf nie. In u testament het u uiteraard die vryheid […]
We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X