Published by Admin at July 13, 2015 Die belangrikste vorme van huweliksgoedere-bedeling is die huwelik binne gemeenskap van goedere, die huwelik buite gemeenskap van goedere met die uitsluiting van die aanwasbedeling, en die huwelik buite gemeenskap van goedere met die insluiting van die aanwasbedeling. Huwelik binne gemeenskap van goedere Daar is geen vooraf kontraktuele ooreenkoms nie, afgesien van trou; Gades het nie twee afsonderlike boedels nie; Daar is ‘n gemeenskaplike boedel en elke gade het ‘n aandeel van 50% in elke bate in die boedel, ongeag in wie se naam dit geregistreer is; Dit geld vir die bates verkry voor die huwelik asook tydens die huwelik; Indien […]