January 17, 2019

‘N VOORSPOEDIGE 2019

‘n Voorspoedige 2019 word vir al ons T Roos  kliënte en personeel toegewens! Mag julle elkeen ‘n jaar van onvoorwaardelike liefde, nimmereindigende vrede en tonne voorspoed en geluk geniet. Mag julle elke dag God se droom vir julle lewe uitleef. ‘n Vriendelike verwelkoming aan al ons personeel, ons vertrou julle het die feestyd geniet en lekker uitgerus. ‘n Vriendelike verwelkoming ook aan die nuwe personeel wat by ons T Roos “familie” aangesluit het, ons weet julle gaan dit baie geniet hier en vertrou dat julle ‘n aanwins tot die praktyk sal wees. Hierdie artikel is ʼn algemene inligtingsblad en moet […]
September 18, 2018

Internal news (Sept 2018)

Casual Day 2018 Thank you to each and every one from T Roos for your unbelievable support of Casual Day this year! Congratulations to our T Roos best dressed winners of the day – Max Ntsumele, Petri Cronjé and Elias Maimba. Be an everyday hero! Nelson Mandela Day 2018 Thank you to each and everyone who gave donations for Mandela Day, It’s much appreciated by children in need. Spanbou 2018: ‘n Paar manne by die kantoor het besluit dis tyd vir ‘n spanbou sessie en so het dit uitgeloop op ‘n 9 gat gholfspel by Tempe Golfklub. Hulle het in […]
February 2, 2018

THE DROUGHT AFFECTS US ALL

Day Zero is closer than ever and may even occur sooner than expected as on the 21ST of April 2018. This will not only influence the Western Cape, but South Africa as a whole. With the 50-litres-per-day-for-the-next-150-days alarms going off, will the looming ‘Day Zero’ affect those beyond the Western Cape? Water is a daily need – cooking, drinking, hygiene – and the need for it is far greater than what the city has left. Water meters are being monitored, swimming pools are being emptied, and monthly tariffs have increased to ensure that households use water within the set restrictions. […]
December 5, 2017

2017 KERS GROETE VANAF T ROOS EN KIE

Nog ‘n jaar is verby en met die laaste nuusbrief van  2017 wil ons al ons kliënte bedank vir hulle ondersteuning en ‘n baie geseënde feestyd en voorspoedige 2018 toewens. Aan al ons personeel baie dankie vir die hardewerk en suksesvolle 2018. Mag elkeen van julle die feestyd en ruskans geniet en kom veilig terug. Another year has passed and with the last newsletter for 2017, we want to thank all our customers for their support and wish them a very blessed festive season and prosperous 2018. Thank you to all our staff for the hard work and a successful […]
December 5, 2017

CLERK OF THE YEAR 2017

Every year we give a reward to the best trainee accountant of the year.  Hazel Ntoko and Petri Cronje were respectively chosen as SAICA and SAIPA trainees for 2017. Congratulations to you and thank you for all your hard work and dedication.
June 2, 2017

UITHOUVERMOEË EN SLAPELOSE NAGTE

Na baie harde werk, uithouvermoeë en slapelose nagte het Kobus Fourie sy raadseksamen geslaag en is nou amptelik ‘n geoktrooieerde rekenmeester. Ons wil hom baie gelukwens met die groot prestasie, ons is baie trots op jou! Mag jy ‘n baie geseënde loopbaan he!
November 10, 2016

KLERK VAN DIE JAAR 2016

ARC Vrystaat Geoktrooieerde Rekenmeesters & Ouditeure gee jaarliks ‘n toekenning aan die klerk wat die beste gevaar het op elke gebied. Ons wil graag vir Petri Cronjé gelukwens wat aangewys is as die klerk van die jaar vir 2016. Baie dankie vir al jou harde werk.
March 17, 2016

PERSONEEL PRESTASIES

Verskeie werknemers van T Roos & Kie rekenmeesters het die afgelope jaar grade en diplomas verwerf.  Ons wil graag vir Diaan McLean (SAIPA professionele evaluasie), Herlu Smith (SAIPA professionele evaluasie), Meiring Terblanche (B.Com Rekeningkunde), Henry Foulds (SAIPA professionele evaluasie), Hilda Barnard (SAIPA professionele evaluasie) en WJ van der Merwe (B.Com Rekeningkunde Honneurs) baie gelukwens met die prestasies.
March 17, 2016

CANSA SHAVATHON

Die wonderlike gees van die T Roos & Kie personeel het vir CANSA ‘n stewige bedrag ingesamel. Ons het met pragtige kleure in die hare die dag se werk aangepak, terwyl vier brawe manne van die praktyk ten volle aan die Shavathon deelgeneem het en hulle hare ‘n nommer twee laat afskeer het. Baie dankie vir elkeen se bydrae wat ‘n groot verskil maak!
We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X