Die sperdatum vir indiening van bostaande rekonsiliasie, sowel as die Opgawe van Verdienste (“Return of Earnings”) (W.As 8) is 31 Mei 2019. Die boetes vir laat indiening is as volg:
Daar word voorgestel om gebruik te maak van elektroniese salarisregisters wat jou in staat stel om onderliggende waardes van doeltreffendheid en betroubaarheid behoorlik te handhaaf en sodoende te verseker dat akkurate inligting aan die SAID en die Departement van Arbeid betyds voorsien word om enige boetes te vermy.
Hierdie artikel is ʼn algemene inligtingsblad en moet nie as professionele advies beskou word nie. Geen verantwoordelikheid word aanvaar vir enige foute, verlies of skade wat ondervind word as gevolg van die gebruik van enige inligting vervat in hierdie artikel nie. Kontak altyd ʼn finansiële raadgewer vir spesifieke en gedetailleerde advies. (E&OE)