Nog ‘n jaar is verby en met die laaste nuusbrief van 2018 wil ons al ons kliënte bedank vir hulle ondersteuning en ‘n baie geseënde feestyd en voorspoedige 2019 toewens. Aan al ons personeel baie dankie vir die hardewerk en suksesvolle 2018. Mag elkeen van julle die feestyd en ruskans geniet en kom veilig terug.
Hierdie artikel is ʼn algemene inligtingsblad en moet nie as professionele advies beskou word nie. Geen verantwoordelikheid word aanvaar vir enige foute, verlies of skade wat ondervind word as gevolg van die gebruik van enige inligting vervat in hierdie artikel nie. Kontak altyd ʼn finansiële raadgewer vir spesifieke en gedetailleerde advies. (E&OE)