’n Voorspoedige 2018 word vir al ons T Roos kliënte en personeel toegewens! Mag julle elkeen ’n jaar van onvoorwaardelike liefde, nimmereindigende vrede en tonne voorspoed en geluk geniet. Mag julle elke dag God se droom vir julle lewe uitleef.’n Vriendelike verwelkoming aan al ons personeel, ons vertrou julle het die feestyd geniet en lekker uitgerus.
Ons wil ook die nuwe personeel verwelkom wat by ons T Roos “familie” aangesluit het, ons weet julle gaan dit baie geniet hier en vertrou dat julle ’n aanwins tot die praktyk sal wees.
We wish all our T Roos clients and staff a prosperous 2018! May each of you enjoy a year of unconditional love, never-ending peace, success and happiness. May you live God’s dream for your life every day.
A warm welcome to all our staff, we trust you have enjoyed the festive season and are well-rested.
We would also like to welcome the new staff who joined our T Roos “family”, we know you will enjoy it very much and trust that you will be an asset to the practice.