ARC Vrystaat Geoktrooieerde Rekenmeesters & Ouditeure gee jaarliks ‘n toekenning aan die klerk wat die beste gevaar het op elke gebied. Ons wil graag vir Petri Cronjé gelukwens wat aangewys is as die klerk van die jaar vir 2016. Baie dankie vir al jou harde werk.