TAX PENALTIES: UNDERSTATEMENT PENALTIES IN THE TAX ADMINISTRATION ACT
March 17, 2016
CANSA SHAVATHON
March 17, 2016

BloksDie son trek water en toe word ons dors. Met die droogte wat aanhou en water wat so skaars raak soos hoendertande het T.Roos deelgeneem aan OFM se water projek. Die personeel het water gebring en die direkteure het die personeel se bydrae geëwenaar.  Saam het ons 400l water ingesamel vir mense wat dit broodnodig het.  Dankie vir almal se bydrae, want saam het ons ’n verskil gemaak.

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X