OFM WATER PROJEK
March 17, 2016
PERSONEEL PRESTASIES
March 17, 2016

BloksDie wonderlike gees van die T Roos & Kie personeel het vir CANSA ‘n stewige bedrag ingesamel. Ons het met pragtige kleure in die hare die dag se werk aangepak, terwyl vier brawe manne van die praktyk ten volle aan die Shavathon deelgeneem het en hulle hare ‘n nommer twee laat afskeer het. Baie dankie vir elkeen se bydrae wat ‘n groot verskil maak!

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X