ARC Vrystaat Geoktrooieerde Rekenmeesters & Ouditeure gee jaarliks ‘n toekenning aan die klerk wat die beste gevaar het op elke gebied. Ons wil graag vir Herlu Smith gelukwens wat aangewys is as die klerk van die jaar vir 2015. Baie dankie vir al jou harde werk.