Financial ratios: What do they mean? (Part 3)
October 7, 2015
ARC klerk van die jaar
November 9, 2015

A4_Oct‘n Paar van die manne by die kantoor het besluit dis tyd vir ‘n spanbou sessie en so het dit uitgeloop op ‘n 9 gat gholfspel by Tempe Golfklub. ‘n Slegte dag op die gholfbaan is tog beter as ‘n goeie dag op kantoor! Ons het in spanne van 2 gespeel met ‘n kompetisiespel van “beterbal scramble” dryf en daar was ‘n wisseltrofee op die spel. ‘n Troosprys is wel uitgedeel vir die manne wat die dag die meeste geniet het afgesien van hulle spel!

Die wenners van die wisseltrofee vir die dag was Herlu Smith en Jaco Breed.

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X