Johannes 3: 16 – “God het die wêreld so liefgehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal hê.”
Mag elkeen ‘n wonderlike Paasfees beleef en die liefde van ons Hemelse Vader ervaar deur die wete dat Jesus vir elkeen van ons sondes gesterf het.
Lukas 24:6 ‘Hy is nie hier nie, maar Hy het opgestaan. Onthou hoe Hy vir julle gesê het toe Hy nog in Galiléa was.”
Hy het opgestaan!
Alle eer aan Vader God!