As dit by strategie kom, maak grootte nie saak nie
August 11, 2014
Public benefit organisations: Profit from tax benefits
September 8, 2014

T Roos & Kie het op Vrydag, 5 September 2014, grootgegaan vir Loslitdag om mense en die regte van persone met gestremdhede te ondersteun.

Dit was ‘n dag vol pret en vermaak en die wagwoord was: BOSS OF BLING!

Die personeel was regtig gemotiveerd om van hierdie dag ‘n groot sukses te maak.

Daar was ook ‘n prysuitdeling vir die “best dressed” van die dag.

LoslitdagHier volg die wenners:

Eerste Plek – Ivan Olivier
Tweede Plek – Talitha Potgieter
Derde Plek – Salome Rautenbach

Baie geluk aan die wenners. Julle het dit uit en uit verdien. Baie dankie ook aan die ander personeel vir jul betrokkenheid en ondersteuning van hierdie spesiale dag

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X