Discontinuation of Debit Pull Transactions on eFiling
October 15, 2013
Broad-Based Black Economic Empowerment
October 15, 2013
T Roos & Kie het gedurende September 2013 die Stillerus Projek met baie entoesiasme aangepak. Dit was ‘n wonderlike voorreg. Stillerus is lae-koste behuising vir mense ouer as 60 en afhanklik van ‘n staatspensioen. Daar is tans 111 inwoners (34 mans en 77 vroue). Ons het saam met Ester Rademan van Auto & General gewerk aan hierdie spesiale projek.Hierdie projek was ‘n reuse sukses en T Roos & Kie kon ‘n weselike hoeveelheid blikkies kos en toiletware aan Stillerus skenk. Ons is baie trots op T Roos & Kie en sy personeellede dat almal so aktief betrokke was en vir almal se belangstelling en ondersteuning.Baie dankie aan elke personeellid wat ons gehelp het met hierdie spesiale projek.

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X