Met groot dank aan ons ongeveer 16 personeel lede wat so getrou hulle deel gee met ons gereelde bloedskenk dae.
Baie dankie ook aan Sarel de Vos en Neels Grobbelaar vir hulle reëlings en bydrae tot elke geleentheid.
Dit is wonderlik om as medemens ‘n ware geskenk van hulp aan iemand in nood te kan bied.
Nogmaals baie dankie!