T Roos & Kie gaan groot op Vrydag, 6 September 2013 om die regte van persone met gestremdhede te ondersteun.
Gestremdheid kan onverwags gebeur – en dit kan almal aanraak.
“If you find it in your heart to care for somebody else, you will have succeeded.”
– Maya Angelou
T Roos & Kie se personeel gaan hulle klerekas bietjie bestudeer en hulle grootste rok, broek, bril, jas en/ of skoene soek en aantrek…’n dag vol spangees!
GROOT is die wagwoord…
Loslit Dag by T Roos & Kie gaan vol pret wees om ons lojaliteit tot hierdie dag te bewys
Hou die groot kant bo!