Eerlik oor jou taks? Lees hiér
June 21, 2013
Nuwe ontvangsdame
July 23, 2013

Op 18 Julie het die Troos span ook hulle aandeel gedoen vir Madiba se Verjaarsdag, deur met handskoene die strate aan te pak en skoon te maak. Die 67 minute was ‘n wonderlike geskenk, nie net aan die gemeenskap nie, maar ook vir elkeen wat deelgeneem het.

Baie dankie aan elkeen se bydrae om ook ‘n verskil te maak in ander se lewens.

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X