Budget 2013/14 Highlights
April 25, 2013
T Roos kan sy splinternuwe spogbaadjie aantrek!
May 27, 2013

article1bT Roos & Kie het gedurende Mei 2013 die DBV-projek aangepak.

Ons het saam met Fidelity Security Services gewerk aan hierdie spesiale projek.

T Roos & Kie het onder andere die volgende ingesamel vir die DBV:

  • Hondekos,
  • Katkos,
  • Kombersies, en
  • speelgoed vir die diere in nood.

Hierdie projek was ‘n reuse sukses en T Roos & Kie kon ‘n wesenlike hoeveelheid aan die DBV in Bloemfontein skenk. Ons is baie trots op T Roos & Kie en sy personeellede dat almal so aktief betrokke was en vir almal se belangstelling en ondersteuning.

Baie dankie aan elke personeellid wat ons gehelp het met hierdie spesiale projek.

Ek sluit af met die volgende gedagte:

“Nobody can fully understand the meaning of love unless he’s owned a dog” – Gene Hill

God se rykste seën vir u.

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X