Dit het onder ons aandag gekom dat daar ‘n aansienlike toename was in die aantal skemas waar gepoog word om belastingbetalers se bank-besonderhede te bekom onder die dekmantel van SARS.
Meeste van die skemas dui aan dat fondse aan die belastingbetaler verskuldig is en dat bank-besonderhede bevestig moet word via die internet.
Die risiko kan vermy word deur die volgende eenvoudige reëls na te kom:
Die beste advies wat ons u kan gee is dat indien u enige e-pos ontvang waaroor u onseker is om ons onmiddellik te kontak.
Sien voorbeeld onder:
Hierdie is ‘n algemene inligtingstuk en moet gevolglik nie as regs- of ander professionele advies benut word nie. Geen aanspreeklikheid kan aanvaar word vir enige foute of weglatings of enige skade of verlies wat volg uit die gebruik van enige inligting hierin vervat nie. Kontak altyd u regsadviseur vir spesifieke en toegepaste advies.