FAMSA Projek
March 26, 2013
Business 101: The National Development Plan (NDP) is now official government policy – What does it mean for us all?
March 26, 2013

TRoos_Trouklokke BDie huwelik is meer as net ‘n band van liefde vir mekaar, dit het ‘n hoër intergiteit, en krag, omdat dit die Here se heilige instelling is waardeur Hy die menslike ras wil laat voortbestaan met veel meer fasette.

Trouklokke lui behoorlik in T Roos, en wil ons graag baie geluk se aan Hilda Barnard, Jaco Breet, Sanette Spangenberg en hulle pragtige lewensmaats wat die knoop deurhak die maand!

 

Baie sterkte, mag God julle huwelik en lewenspad saam ryklik seën en geniet elke oomblik daarvan.

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X