Provisional taxpayers – New rules apply and penalties will be automatically imposed!
February 26, 2013
T Roos Trouklokke
March 26, 2013

Famsa Liefdadigheids Projek 2013 040T Roos & Kie het gedurende Januarie en Februarie 2013 die FAMSA (Familie SA)-projek aangepak.

Ons het vir ons vriendin van die UV, Dirkelien de Beer, gehelp om FAMSA Bloemfontein se klerebank (“donation centre”) vol te kry.

Hierdie projek was ‘n reuse sukses en T Roos & Kie kon ‘n weselike getal klere aan FAMSA Bloemfontein skenk. Ons is baie trots op T Roos & Kie en sy personeellede dat almal so aktief betrokke was en vir almal se belangstelling en ondersteuning.

Famsa Liefdadigheids Projek 2013 038

 

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X