B-BBEE: Two things worth knowing
December 5, 2012
Memorandum of Incorporation (MOI): The 30 April deadline is approaching!
December 6, 2012

Met die waar alle nie-voorlopige belasting betalers belasting opgawes moes indien voor of op 23 November 2012,  het daar goeie terugvoering vanaf SARS gekom.

Daar is 16.4% meer opgawes ingedien as die vorige jaar.  Hulle tegnologie het ook baie verbeter met die dat daar 93% van alle opgawes ingedien, binne 3 sekondes aangeslaan is.  SARS het ook 94.5% van alle terugbetalings binne 72 ure uitbetaal teen die vorige jaar se 85.44%.

Indien jy nog nie jou finansiële state agtermekaar het nie is dit beslis nou die tyd om werk daarvan te maak.

http://www.sars.gov.za/home.asp?PID=74731&ToolID=2&ItemID=81298

Bron: T Roos

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X